Dwaalgedagtes op 'n fiets - 2 Angebote vergleichen

Bester Preis: 7,95 (vom 02.10.2018)
1
9781928456902 - Pieter Loots: Dwaalgedagtes op 'n fiets
Pieter Loots

Dwaalgedagtes op 'n fiets

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9781928456902 bzw. 1928456901, in Englisch, neu.

8,00 + Versand: 3,45 = 11,45
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Dwaalgedagtes op 'n fiets handel oor 'n man wat op 75 jaar dae aaneen lang afstande met sy fiets ry, en sy vrou wat hom in hul ryhuis (motorhome) vergesel. Die ritte van Kimberley na Langebaan, en van Windhoek na Hermanus strek oor 26 dae, maar die gedagtes en herinneringe dek baie jare … met 'n beskrywing van elke dag se rit en die herinneringe wat dié skof oproep. Om die afstande, hitte en koue te verdra word sy gedagtes willekeurig en onwillekeurig in rigtings gestuur wat jou soms laat skrik vir dit wat in sy kop aangaan, maar hy pen dit nogtans neer: mooi gedagtes en ander nie so mooi nie – ingeweef tussen sy jong - en oumanjare. Van sy vrae het nie antwoorde nie en sommige stellings het nie bewyse nie, maar hy bied deurentyd iets om oor te dink en te wonder. Die poësie wat in die boek voorkom is die skrywer se eie werk en dien slegs as klankbord van sy emosies ten opsigte van die inhoud op daardie stadium. Daar word vertrou dat die boek wat in Jan en San Alleman se styl geskryf is, vir jou sal aanwakker om jou drome uit te leef, al het dit niks met fietsry. Dwaalgedagtes op 'n fiets handel oor 'n man wat op 75 jaar dae aaneen lang afstande met sy fiets ry, en sy vrou wat hom in hul ryhuis (motorhome) vergesel. Die ritte van Kimberley na Langebaan, en van Windhoek na Hermanus strek oor 26 dae, maar die gedagtes en herinneringe dek baie jare … met 'n beskrywing van elke dag se rit en die herinneringe wat dié skof oproep. Om die afstande, hitte en koue te verdra word sy gedagtes willekeurig en onwillekeurig in rigtings gestuur wat jou soms laat skrik vir dit wat in sy kop aangaan, maar hy pen dit nogtans neer: mooi gedagtes en ander nie so mooi nie – ingeweef tussen sy jong - en oumanjare. Van sy vrae het nie antwoorde nie en sommige stellings het nie bewyse nie, maar hy bied deurentyd iets om oor te dink en te wonder. Die poësie wat in die boek voorkom is die skrywer se eie werk en dien slegs as klankbord van sy emosies ten opsigte van die inhoud op daardie stadium. Daar word vertrou dat die boek wat in Jan en San Alleman se styl geskryf is, vir jou sal aanwakker om jou drome uit te leef, al het dit niks met fietsry. Inhoud:Bindwijze: E-book;Verschijningsdatum: september 2018;Ebook formaat: Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM);ISBN13: 9781928456902; Betrokkenen:Auteur: Pieter Loots; EAN: Overige kenmerken:Taal: af; E-book | 9781928456902.
2
9781928456902 - Pieter Loots: Dwaalgedagtes op 'n fiets
Pieter Loots

Dwaalgedagtes op 'n fiets (2018)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland EN NW EB DL

ISBN: 9781928456902 bzw. 1928456901, in Englisch, Groep 7 Drukkers en Uitgewers (Pty)Ltd, Groep 7 Drukkers en Uitgewers PtyLtd, Groep 7 Drukkers en Uitgewers PtyLtd, neu, E-Book, elektronischer Download.

7,95 (£ 7,08)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland, in-stock.
Die Beschreibung dieses Angebotes ist von geringer Qualität oder in einer Fremdsprache. Trotzdem anzeigen
Lade…