My f@k het Oupa en ander gesê - 2 Angebote vergleichen

Bester Preis: 8,13 (vom 03.08.2018)
1
9781928434962 - Herman Berry: My f@k het Oupa en ander gesê
Herman Berry

My f@k het Oupa en ander gesê

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9781928434962 bzw. 1928434967, in Englisch, neu.

8,50 + Versand: 3,45 = 11,95
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Humoristiese, ware kortstories, met onkonvensionele lewenslesse wat jou soos ʼn "Volbloed resiesperd" gaan vasvang en laat jaag deur hierdie boek – sonder ophou en doelgerig. Vanaf ʼn "Enigma" tot ʼn "Enema" terwyl jy moet oppas om nie in ʼn "Russiese begraafplaas" te verdwaal nie. Skop jou skoene uit en gee jou oor aan die lekkerste, lafste lewenslesse nog… Jou lagspiere gaan verseker van die eerste tot die laaste bladsy wérk! Vergeet ʼn rukkie van alles wat morbied is en gebruik die fyn humor in hierdie boek – eie aan ons wonderlike taal en kultuur – om jou hart sommer weer lekker lig te maak en die dinge wat skeefloop te gebruik om weer hardop te lag! "Jasper! Moenie mense op hul aardse besittings takseer nie. Wees egter trots op ouma met die meeste paniekknoppies in die stad." … dit is uitstekend; die humor is briljant – die sweepslae is keer op keer so so so lekker! Rentia Mynhardt – Vryskut taalversorger vir Groep7 Herman het grootgeword en gematrikuleer op Kroonstad. Na sy skooldae het hy 'n B.Sc.(Hons.) in Chemie asook ʼn MBA verwerf. Hy is getroud met Susan, hulle het drie dogters en tans twee kleinkinders. Hy spandeer deesdae al sy tyd om die beste pensioenaris in die land te wees. Humoristiese, ware kortstories, met onkonvensionele lewenslesse wat jou soos ʼn "Volbloed resiesperd" gaan vasvang en laat jaag deur hierdie boek – sonder ophou en doelgerig. Vanaf ʼn "Enigma" tot ʼn "Enema" terwyl jy moet oppas om nie in ʼn "Russiese begraafplaas" te verdwaal nie. Skop jou skoene uit en gee jou oor aan die lekkerste, lafste lewenslesse nog… Jou lagspiere gaan verseker van die eerste tot die laaste bladsy wérk! Vergeet ʼn rukkie van alles wat morbied is en gebruik die fyn humor in hierdie boek – eie aan ons wonderlike taal en kultuur – om jou hart sommer weer lekker lig te maak en die dinge wat skeefloop te gebruik om weer hardop te lag! "Jasper! Moenie mense op hul aardse besittings takseer nie. Wees egter trots op ouma met die meeste paniekknoppies in die stad." … dit is uitstekend; die humor is briljant – die sweepslae is keer op keer so so so lekker! Rentia Mynhardt – Vryskut taalversorger vir Groep7 Herman het grootgeword en gematrikuleer op Kroonstad. Na sy skooldae het hy 'n B.Sc.(Hons.) in Chemie asook ʼn MBA verwerf. Hy is getroud met Susan, hulle het drie dogters en tans twee kleinkinders. Hy spandeer deesdae al sy tyd om die beste pensioenaris in die land te wees. Inhoud:Bindwijze: E-book;Verschijningsdatum: februari 2018;Ebook formaat: Epub zonder kopieerbeveiliging (DRM);ISBN13: 9781928434962; Betrokkenen:Auteur: Herman Berry; EAN: Overige kenmerken:Taal: af; E-book | 9781928434962.
2
9781928434962 - Herman Berry: My f@k het Oupa en ander gesê
Herman Berry

My f@k het Oupa en ander gesê (2018)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland EN NW EB DL

ISBN: 9781928434962 bzw. 1928434967, in Englisch, Groep 7 Drukkers en Uitgewers (Pty)Ltd, Groep 7 Drukkers en Uitgewers PtyLtd, Groep 7 Drukkers en Uitgewers PtyLtd, neu, E-Book, elektronischer Download.

8,13 (£ 7,25)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland, in-stock.
Die Beschreibung dieses Angebotes ist von geringer Qualität oder in einer Fremdsprache. Trotzdem anzeigen
Lade…