Vlug 527 (Afrikaans Edition) - 2 Angebote vergleichen

1
9781928401445 - Nico Visagie: Vlug 527 (Afrikaans Edition)
Nico Visagie

Vlug 527 (Afrikaans Edition) (2017)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9781928401445 bzw. 1928401449, in Englisch, 218 Seiten, Plat Aarde Uitgewers, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, ebook for download, Free shipping.
Hierdie verhaal vertel die verhaal van Kaptein Danie Viljoen wat vir Orion Lugdiens werk. Danie was ‘n offisier in die lugmag waar hy menigte jong veg vlieëniers opgelei het en hy was baie goed in dit wat hy gedoen het. Nogtans het hy baie gewonder hoe hy sou vaar in ‘n nood situasie as hy die raad wat hy vir sy studente gegee het, self moes toepas. Toe Kaptein Riaan de Jong hom dus vra om vir hom in te staan as Kaptein op sy vlug saam met Eerste Offisier Marelize Van Niekerk, was die versoek geensins ongewoon nie. Hy het dit tog immers al baie gedoen, maar daar geen manier wat hy sou kon weet wat die dag alles met hom sou gebeur of op watter maniere hy getoets sou word nie. Wat begin het as ‘n normale roetine vlug van Johannesburg na die Kaap het baie gou ontaard in ‘n nagmerrie vlug waar mense tot die uiterste getoets sou word. Nie net die wat op die vliegtuig was nie, ook die wat op die grond was, want vir baie was dit hulle eerste ondervinding in ‘n noodgeval. Die verhaal van Vlug 527 is ‘n verhaal vol allerhande wendings en verrassings! Hierdie verhaal gaan u op die punt van u sitplek hou van begin tot einde. Maak dus u sitplekgordel vas en maak gereed vir die rit van u lewe! , Kindle Edition, Format: Kindle eBook, Label: Plat Aarde Uitgewers, Plat Aarde Uitgewers, Product group: eBooks, Published: 2017-07-10, Release date: 2017-07-10, Studio: Plat Aarde Uitgewers, Sales rank: 240706.
2
9781928401445 - Nico Visagie: Vlug 527
Nico Visagie

Vlug 527 (2017)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9781928401445 bzw. 1928401449, in Englisch, Plat Aarde Uitgewers, Plat Aarde Uitgewers, Plat Aarde Uitgewers, neu, E-Book, elektronischer Download.

3,36 ($ 3,99)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, in-stock.
Hierdie verhaal vertel die verhaal van Kaptein Danie Viljoen wat vir Orion Lugdiens werk. Danie was 'n offisier in die lugmag waar hy menigte jong veg vlieëniers opgelei het en hy was baie goed in dit wat hy gedoen het. Nogtans het hy baie gewonder hoe hy sou vaar in 'n nood situasie as hy die raad wat hy vir sy studente gegee het, self moes toepas. Toe Kaptein Riaan de Jong hom dus vra om vir hom in te staan as Kaptein op sy vlug saam met Eerste Offisier Marelize Van Niekerk, was die versoek geensins ongewoon nie. Hy het dit tog immers al baie gedoen, maar daar geen manier wat hy sou kon weet wat die dag alles met hom sou gebeur of op watter maniere hy getoets sou word nie. Wat begin het as 'n normale roetine vlug van Johannesburg na die Kaap het baie gou ontaard in 'n nagmerrie vlug waar mense tot die uiterste getoets sou word. Nie net die wat op die vliegtuig was nie, ook die wat op die grond was, want vir baie was dit hulle eerste ondervinding in 'n noodgeval. Die verhaal van Vlug 527 is 'n verhaal vol allerhande wendings en verrassings! Hierdie verhaal gaan u op die punt van u sitplek hou van begin tot einde. Maak dus u sitplekgordel vas en maak gereed vir die rit van u lewe!
Lade…