Von dem Buch 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue (Afrikaans Edition) haben wir 3 gleiche oder sehr ähnliche Ausgaben identifiziert!

Falls Sie nur an einem bestimmten Exempar interessiert sind, können Sie aus der folgenden Liste jenes wählen, an dem Sie interessiert sind:

'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue (Afrikaans Edition)100%: Anton F. Prinsloo: 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue (Afrikaans Edition) (ISBN: 9781868901784) 2013, Pharos, Erstausgabe, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…
'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue100%: Anton F. Prinsloo: 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue (ISBN: 9781868901777) 2013, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…
'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue100%: Prinsloo, Anton F.: 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue (ISBN: 9781868901760) Pharos, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…

'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue (Afrikaans Edition)
5 Angebote vergleichen

1
9781868901784 - Anton F. Prinsloo: 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue (Afrikaans Edition)
Anton F. Prinsloo

'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue (Afrikaans Edition) (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW FE EB DL

ISBN: 9781868901784 bzw. 1868901785, in Englisch, 205 Seiten, Pharos, neu, Erstausgabe, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, ebook for download, Free shipping.
"Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. So byvoorbeeld het die woord "ambisie" eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. As iemand in daardie eeue ambisie gehad het, het dié persoon soos ’n bedelaar van huis tot huis geloop. En die betekenis van die Nederlandse "dyk" was toentertyd allermins dié van 'n “hoë wal by die see om water uit te hou”. Die woord het juis nie na die wal vewys nie, maar na die sloot wat gegrawe is om grond te kry om die wal, wat die land teen die see moes beskerm, mee te bou. As ons vandag van ’n "kandidaat" praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat ’n verpligte wit rok sou moes aanhê nie. En die klein, kruipende diertjie wat ons 'n "wurm" noem, kon toentertyd na ’n maaier, slang, skerpioen of draak verwys het. Ligte, prettige leesstof. Dié boek verskil van ’n tradisionele boek oor die herkoms van woorde (die etimologie) deurdat dit net woorde behandel waarvan die betekenis erg prettig (en skelm) deur die tyd skeefgetrek is. ", Kindle Edition, Edition: 1, Format: Kindle eBook, Label: Pharos, Pharos, Product group: eBooks, Published: 2013-09-15, Release date: 2013-09-15, Studio: Pharos, Sales rank: 2745908.
2
9781868901777 - Anton F. Prinsloo: 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue
Anton F. Prinsloo

'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Frankreich EN NW EB DL

ISBN: 9781868901777 bzw. 1868901777, in Englisch, Pharos, Pharos, Pharos, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Frankreich, in-stock.
Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. x000D So byvoorbeeld het die woord "ambisie" eeue gelede niks met 'n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. As iemand in daardie eeue ambisie gehad het, het dié persoon soos 'n bedelaar van huis tot huis geloop. En die betekenis van die Nederlandse "dyk" was toentertyd allermins dié van 'n "hoë wal by die see om water uit te hou". Die woord het juis nie na die wal vewys nie, maar na die sloot wat gegrawe is om grond te kry om die wal, wat die land teen die see moes beskerm, mee te bou. x000D As ons vandag van 'n "kandidaat" praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat 'n verpligte wit rok sou moes aanhê nie. En die klein, kruipende diertjie wat ons 'n "wurm" noem, kon toentertyd na 'n maaier, slang, skerpioen of draak verwys het. Ligte, prettige leesstof. x000D Dié boek verskil van 'n tradisionele boek oor die herkoms van woorde (die etimologie) deurdat dit net woorde behandel waarvan die betekenis erg prettig (en skelm) deur die tyd skeefgetrek is.
3
9781868901777 - Anton F. Prinsloo: 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue
Anton F. Prinsloo

'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9781868901777 bzw. 1868901777, in Englisch, Pharos, neu.

12,69
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
"Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie._x000D_So byvoorbeeld het die woord "ambisie" eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. As iemand in daardie eeue ambisie gehad het, het dié persoon soos ’n bedelaar van huis tot huis geloop.En die betekenis van die Nederlandse ... "Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie._x000D_So byvoorbeeld het die woord "ambisie" eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. As iemand in daardie eeue ambisie gehad het, het dié persoon soos ’n bedelaar van huis tot huis geloop.En die betekenis van die Nederlandse "dyk" was toentertyd allermins dié van 'n “hoë wal by die see om water uit te hou”. Die woord het juis nie na die wal vewys nie, maar na die sloot wat gegrawe is om grond te kry om die wal, wat die land teen die see moes beskerm, mee te bou._x000D_As ons vandag van ’n "kandidaat" praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat ’n verpligte wit rok sou moes aanhê nie.En die klein, kruipende diertjie wat ons 'n "wurm" noem, kon toentertyd na ’n maaier, slang, skerpioen of draak verwys het. Ligte, prettige leesstof._x000D_Dié boek verskil van ’n tradisionele boek oor die herkoms van woorde (die etimologie) deurdat dit net woorde behandel waarvan die betekenis erg prettig (en skelm) deur die tyd skeefgetrek is. "Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;Verschijningsdatum: september 2013;ISBN10: 1868901777;ISBN13: 9781868901777; Ebook | 2013.
4
9781868901777 - Anton F. Prinsloo: 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue
Anton F. Prinsloo

'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9781868901777 bzw. 1868901777, in Englisch, Pharos, Pharos, Pharos, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Deutschland, in-stock.
Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. So byvoorbeeld het die woord "ambisie" eeue gelede niks met 'n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. As iemand in daardie eeue ambisie gehad het, het dié persoon soos 'n bedelaar van huis tot huis geloop. En die betekenis van die Nederlandse "dyk" was toentertyd allermins dié van 'n "hoë wal by die see om water uit te hou". Die woord het juis nie na die wal vewys nie, maar na die sloot wat gegrawe is om grond te kry om die wal, wat die land teen die see moes beskerm, mee te bou. As ons vandag van 'n "kandidaat" praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat 'n verpligte wit rok sou moes aanhê nie. En die klein, kruipende diertjie wat ons 'n "wurm" noem, kon toentertyd na 'n maaier, slang, skerpioen of draak verwys het. Ligte, prettige leesstof. Dié boek verskil van 'n tradisionele boek oor die herkoms van woorde (die etimologie) deurdat dit net woorde behandel waarvan die betekenis erg prettig (en skelm) deur die tyd skeefgetrek is.
5
9781868901760 - Prinsloo, Anton F.: 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue
Prinsloo, Anton F.

'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB

ISBN: 9781868901760 bzw. 1868901769, in Englisch, Pharos, neu, E-Book.

16,64 ($ 19,00)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, Ebook for download.
Die Beschreibung dieses Angebotes ist von geringer Qualität oder in einer Fremdsprache. Trotzdem anzeigen
Lade…