Lewend en kragtig? In gesprek oor God se handelinge in die wêreld
2 Angebote vergleichen

Bester Preis: 2,16 (vom 21.06.2016)
1
9780864874931 - Ernst Conradie: Lewend en kragtig? In gesprek oor God se handelinge in die wêreld
Ernst Conradie

Lewend en kragtig? In gesprek oor God se handelinge in die wêreld (2014)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780864874931 bzw. 0864874936, in Englisch, Bybel-Media, neu.

2,78
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Soos die subtitel aandui, fokus hierdie bydrae tot die “In gesprek...” reeks op die vraag hoe God se handelinge in die wêreld verstaan word in Christelike diskoers. Meer spesifiek word hierdie diskoers afgebaken tot n 20-jaar lange navorsingsprojek van die Center for Theology and the Natural Sciences en die Vatican Observatory waarin die verhouding tussen teologie en verskillende wetenskaplike dissiplines rondom hierdie vraag ondersoek is. In hierdie boek wys Ernst Conradie enersyds n intervensi... Soos die subtitel aandui, fokus hierdie bydrae tot die “In gesprek...” reeks op die vraag hoe God se handelinge in die wêreld verstaan word in Christelike diskoers. Meer spesifiek word hierdie diskoers afgebaken tot n 20-jaar lange navorsingsprojek van die Center for Theology and the Natural Sciences en die Vatican Observatory waarin die verhouding tussen teologie en verskillende wetenskaplike dissiplines rondom hierdie vraag ondersoek is. In hierdie boek wys Ernst Conradie enersyds n intervensionistiese opvatting van God se handelinge af – as sou God se optrede die “wette van die natuur” per definisie deurbreek. Andersyds word ook n reduksionistiese opvatting daarvan afgewys – wat groter gehele tot die boustene daarvan reduseer en so groter kompleksiteit en die moontlikheid van vorms van transendensie metodologies ontken. In hierdie boek word vier alternatiewe benaderings tot n verstaan van God se handelinge in die beskikbare literatuur geïdentifiseer en krities ontleed. Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0864874936;ISBN13: 9780864874931; Ebook | 2014.
2
9780864874931 - Ernst Conradie: Lewend en kragtig?
Ernst Conradie

Lewend en kragtig? (2009)

Lieferung erfolgt aus/von: Kanada EN NW EB DL

ISBN: 9780864874931 bzw. 0864874936, in Englisch, Bybel-Media, Bybel-Media, Bybel-Media, neu, E-Book, elektronischer Download.

2,16 (C$ 3,13)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Kanada, in-stock.
Die Beschreibung dieses Angebotes ist von geringer Qualität oder in einer Fremdsprache. Trotzdem anzeigen
Lade…