Von dem Buch Met die oog op liefde (Afrikaans Edition) haben wir 3 gleiche oder sehr ähnliche Ausgaben identifiziert!

Falls Sie nur an einem bestimmten Exempar interessiert sind, können Sie aus der folgenden Liste jenes wählen, an dem Sie interessiert sind:

Met die oog op liefde (Afrikaans Edition)100%: Malene Breytenbach: Met die oog op liefde (Afrikaans Edition) (ISBN: 9780624070238) 2014, Hartklop, Erstausgabe, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…
Met die oog op liefde100%: Breytenbach, Malene: Met die oog op liefde (ISBN: 9780624070214) Tafelberg, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…
Met die oog op liefde Author100%: Malene Breytenbach: Met die oog op liefde Author (ISBN: 9780624070221) 2014, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…

Met die oog op liefde (Afrikaans Edition) - 6 Angebote vergleichen

1
9780624070221 - Malene Breytenbach: Met die oog op liefde
Malene Breytenbach

Met die oog op liefde (2014)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780624070221 bzw. 0624070220, in Englisch, Nb Uitgewers, neu.

5,67
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Jong dokter Naomi Harker doen aansoek om werk op ’n mobiele oogkliniek, en reeds tydens haar onderhoud is sy diep aangetrokke tot die trein se hoofspesialis, die uiters aantreklike Tony Baxter. Sy is verheug toe sy gekeur word, maar van meet af aan is daar wrywing op die oogtrein: Naomi se eks werk ook as spesialis daar, en sy jaloesie oor Naomi en Tony se goeie werksverhouding is duidelik te sien. En dan is daar die apteker, wat weer een van Tony se ekse is . . . Alles kan egter nog gaan tot hu... Jong dokter Naomi Harker doen aansoek om werk op ’n mobiele oogkliniek, en reeds tydens haar onderhoud is sy diep aangetrokke tot die trein se hoofspesialis, die uiters aantreklike Tony Baxter. Sy is verheug toe sy gekeur word, maar van meet af aan is daar wrywing op die oogtrein: Naomi se eks werk ook as spesialis daar, en sy jaloesie oor Naomi en Tony se goeie werksverhouding is duidelik te sien. En dan is daar die apteker, wat weer een van Tony se ekse is . . . Alles kan egter nog gaan tot hulle Louis Trichardt bereik. Daar verleen Tony en Naomi hulp aan ’n vlugteling-gesin van Zimbabwe, en die gevaar van dié middernagtelike avonture vorm ’n hegte band tussen hulle twee, wat verdiep wanneer die trein se mense later by die Baxters se familieplaas uitspan. Naomi bly egter huiwerig om haar ware gevoelens vir Tony te wys, want hoe kan ’n adonis soos hy werklik in so ’n doodgewone vrou belangstel? Sal die oogtrein se spore vir Naomi na ware liefde lei, of is daar net te veel duwweltjies in die pad? Productinformatie:Taal: af;Afmetingen: 213x137 mm;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0624070220;ISBN13: 9780624070221; Ebook | 2014.
2
9780624070238 - Malene Breytenbach: Met die oog op liefde (Afrikaans Edition)
Malene Breytenbach

Met die oog op liefde (Afrikaans Edition) (2014)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW FE EB DL

ISBN: 9780624070238 bzw. 0624070239, in Englisch, 179 Seiten, Hartklop, neu, Erstausgabe, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, ebook for download, Free shipping.
Jong dokter Naomi Harker doen aansoek om werk op ’n mobiele oogkliniek, en reeds tydens haar onderhoud is sy diep aangetrokke tot die trein se hoofspesialis, die uiters aantreklike Tony Baxter. Sy is verheug toe sy gekeur word, maar van meet af aan is daar wrywing op die oogtrein: Naomi se eks werk ook as spesialis daar, en sy jaloesie oor Naomi en Tony se goeie werksverhouding is duidelik te sien. En dan is daar die apteker, wat weer een van Tony se ekse is . . . Alles kan egter nog gaan tot hulle Louis Trichardt bereik. Daar verleen Tony en Naomi hulp aan ’n vlugteling-gesin van Zimbabwe, en die gevaar van dié middernagtelike avonture vorm ’n hegte band tussen hulle twee, wat verdiep wanneer die trein se mense later by die Baxters se familieplaas uitspan. Naomi bly egter huiwerig om haar ware gevoelens vir Tony te wys, want hoe kan ’n adonis soos hy werklik in so ’n doodgewone vrou belangstel? Sal die oogtrein se spore vir Naomi na ware liefde lei, of is daar net te veel duwweltjies in die pad? Kindle Edition, Edition: 1, Format: Kindle eBook, Label: Hartklop, Hartklop, Product group: eBooks, Published: 2014-08-30, Release date: 2014-09-20, Studio: Hartklop, Sales rank: 2973654.
3
9780624070221 - Met die oog op liefde Malene Breytenbach Author

Met die oog op liefde Malene Breytenbach Author

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika ~EN NW EB DL

ISBN: 9780624070221 bzw. 0624070220, vermutlich in Englisch, Tafelberg, neu, E-Book, elektronischer Download.

4,99 ($ 5,49)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, Lagernd.
Jong dokter Naomi Harker doen aansoek om werk op ’n mobiele oogkliniek, en reeds tydens haar onderhoud is sy diep aangetrokke tot die trein se hoofspesialis, die uiters aantreklike Tony Baxter. Sy is verheug toe sy gekeur word, maar van meet af aan is daar wrywing op die oogtrein: Naomi se eks werk ook as spesialis daar, en sy jaloesie oor Naomi en Tony se goeie werksverhouding is duidelik te sien. En dan is daar die apteker, wat weer een van Tony se ekse is . . . Alles kan egter nog gaan tot hulle Louis Trichardt bereik. Daar verleen Tony en Naomi hulp aan ’n vlugteling-gesin van Zimbabwe, en die gevaar van dié middernagtelike avonture vorm ’n hegte band tussen hulle twee, wat verdiep wanneer die trein se mense later by die Baxters se familieplaas uitspan. Naomi bly egter huiwerig om haar ware gevoelens vir Tony te wys, want hoe kan ’n adonis soos hy werklik in so ’n doodgewone vrou belangstel? Sal die oogtrein se spore vir Naomi na ware liefde lei, of is daar net te veel duwweltjies in die pad?
4
9780624070221 - Malene Breytenbach: Met die oog op liefde
Malene Breytenbach

Met die oog op liefde (2014)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9780624070221 bzw. 0624070220, in Englisch, Hartklop, Hartklop, Hartklop, neu, E-Book, elektronischer Download.

5,19 ($ 5,85)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, in-stock.
Jong dokter Naomi Harker doen aansoek om werk op 'n mobiele oogkliniek, en reeds tydens haar onderhoud is sy diep aangetrokke tot die trein se hoofspesialis, die uiters aantreklike Tony Baxter. Sy is verheug toe sy gekeur word, maar van meet af aan is daar wrywing op die oogtrein: Naomi se eks werk ook as spesialis daar, en sy jaloesie oor Naomi en Tony se goeie werksverhouding is duidelik te sien. En dan is daar die apteker, wat weer een van Tony se ekse is. Alles kan egter nog gaan tot hulle Louis Trichardt bereik. Daar verleen Tony en Naomi hulp aan 'n vlugteling-gesin van Zimbabwe, en die gevaar van dié middernagtelike avonture vorm 'n hegte band tussen hulle twee, wat verdiep wanneer die trein se mense later by die Baxters se familieplaas uitspan. Naomi bly egter huiwerig om haar ware gevoelens vir Tony te wys, want hoe kan 'n adonis soos hy werklik in so 'n doodgewone vrou belangstel? Sal die oogtrein se spore vir Naomi na ware liefde lei, of is daar net te veel duwweltjies in die pad?
5
9780624070214 - Breytenbach, Malene: Met die oog op liefde
Breytenbach, Malene

Met die oog op liefde

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB

ISBN: 9780624070214 bzw. 0624070212, in Englisch, Tafelberg, neu, E-Book.

6,13 ($ 7,00)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, Ebook for download.
Fiction, Dokter Naomi Harker is verheug toe sy gekeur word om op 'n mobiele oogkliniek te werk. Sy is diep aangetrokke tot die trein se hoofspesialis, Tony Baxter. Maar Naomi se eks werk ook daar, en dan is daar die apteker, wat weer Tony se eks is . . . eBook.
6
9780624070221 - Malene Breytenbach: Met die oog op liefde
Malene Breytenbach

Met die oog op liefde

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780624070221 bzw. 0624070220, in Englisch, Tafelberg, Südafrika, neu, E-Book, elektronischer Download.

5,99
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, zzgl. Versandkosten.
Lade…