Sonder Chocolate Charlie (Afrikaans Edition) - 3 Angebote vergleichen

Preise201720182019
Schnitt 0,00 0,00 0,00
Nachfrage
1
9780624064879 - Marga Jonker: Sonder Chocolate Charlie (Afrikaans Edition)
Marga Jonker

Sonder Chocolate Charlie (Afrikaans Edition) (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW FE EB DL

ISBN: 9780624064879 bzw. 0624064875, in Englisch, 101 Seiten, Tafelberg, neu, Erstausgabe, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, ebook for download, Free shipping.
Nell woon op die plaas Solitaire in die Sederberg saam met haar hele uitgebreide familie van perdemense wat ’n topperdestoet bedryf. Sy het ’n paar maande vantevore ’n aaklige ongeluk met haar perd, Chocolate Charlie, gehad en dié moes uitgesit word. Sy kan weens ’n harde val niks daarvan onthou nie, maar kry nagmerries en ervaar nou ’n vrees vir perde. Vir die Aprilskoolvakansie kom haar niggie Colette en twee vriendinne, Charni en Ateeya, plaas toe saam met hulle perde om te oefen vir ’n groot kompetisie. Colette se jonger broer, Hein, en Andrew, die seun van Solitaire se veearts, voltooi die jong groep. Nell se oupa het pas ’n palomino-ponie op ’n veiling gekoop, en dié sorg vir ’n hele intrige. Ten slotte is die groep jong mense deel van ’n verfilming wat plaasvind in die aanliggende natuurreservaat; dis vir ’n TV-program oor navorsing oor Kaapse luiperds. Daar is ’n dramatiese luiperdaanval, en Nell kan uiteindelik die legkaartstukke pas van wat met Charlie se dood gebeur het. Kindle Edition, Edition: 1, Format: Kindle eBook, Label: Tafelberg, Tafelberg, Product group: eBooks, Published: 2012-10-20, Release date: 2012-10-20, Studio: Tafelberg, Sales rank: 3720692.
2
9780624064879 - Marga Jonker: Sonder Chocolate Charlie (Afrikaans Edition)
Marga Jonker

Sonder Chocolate Charlie (Afrikaans Edition) (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW FE EB DL

ISBN: 9780624064879 bzw. 0624064875, in Englisch, 101 Seiten, Tafelberg, neu, Erstausgabe, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, ebook for download, Free shipping.
Nell woon op die plaas Solitaire in die Sederberg saam met haar hele uitgebreide familie van perdemense wat ’n topperdestoet bedryf. Sy het ’n paar maande vantevore ’n aaklige ongeluk met haar perd, Chocolate Charlie, gehad en dié moes uitgesit word. Sy kan weens ’n harde val niks daarvan onthou nie, maar kry nagmerries en ervaar nou ’n vrees vir perde. Vir die Aprilskoolvakansie kom haar niggie Colette en twee vriendinne, Charni en Ateeya, plaas toe saam met hulle perde om te oefen vir ’n groot kompetisie. Colette se jonger broer, Hein, en Andrew, die seun van Solitaire se veearts, voltooi die jong groep. Nell se oupa het pas ’n palomino-ponie op ’n veiling gekoop, en dié sorg vir ’n hele intrige. Ten slotte is die groep jong mense deel van ’n verfilming wat plaasvind in die aanliggende natuurreservaat; dis vir ’n TV-program oor navorsing oor Kaapse luiperds. Daar is ’n dramatiese luiperdaanval, en Nell kan uiteindelik die legkaartstukke pas van wat met Charlie se dood gebeur het. Kindle Edition, Edition: 1, Format: Kindle eBook, Label: Tafelberg, Tafelberg, Product group: eBooks, Published: 2012-10-20, Release date: 2012-10-20, Studio: Tafelberg, Sales rank: 3911887.
3
9780624064879 - Marga Jonker: Sonder Chocolate Charlie (Afrikaans Edition)
Marga Jonker

Sonder Chocolate Charlie (Afrikaans Edition) (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW FE EB DL

ISBN: 9780624064879 bzw. 0624064875, in Englisch, 101 Seiten, Tafelberg, neu, Erstausgabe, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, EBook vir aflaai, Gratis gestuur.
Nell woon op die plaas Solitaire in die Sederberg saam met haar hele uitgebreide familie van perdemense wat ’n topperdestoet bedryf. Sy het ’n paar maande vantevore ’n aaklige ongeluk met haar perd, Chocolate Charlie, gehad en dié moes uitgesit word. Sy kan weens ’n harde val niks daarvan onthou nie, maar kry nagmerries en ervaar nou ’n vrees vir perde. Vir die Aprilskoolvakansie kom haar niggie Colette en twee vriendinne, Charni en Ateeya, plaas toe saam met hulle perde om te oefen vir ’n groot kompetisie. Colette se jonger broer, Hein, en Andrew, die seun van Solitaire se veearts, voltooi die jong groep. Nell se oupa het pas ’n palomino-ponie op ’n veiling gekoop, en dié sorg vir ’n hele intrige. Ten slotte is die groep jong mense deel van ’n verfilming wat plaasvind in die aanliggende natuurreservaat; dis vir ’n TV-program oor navorsing oor Kaapse luiperds. Daar is ’n dramatiese luiperdaanval, en Nell kan uiteindelik die legkaartstukke pas van wat met Charlie se dood gebeur het. Kindle Edition, Uitgawe: 1, Formaat: Kindle eBook, Etiket: Tafelberg, Tafelberg, Produk groep: eBooks, Gepubliseer: 2012-10-20, Vrystelling datum: 2012-10-20, Studio: Tafelberg, Verkope Staanplek: 2755156.
Lade…