Von dem Buch Vegter en balling: Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz (Afrikaans Edition) haben wir 2 gleiche oder sehr ähnliche Ausgaben identifiziert!

Falls Sie nur an einem bestimmten Exempar interessiert sind, können Sie aus der folgenden Liste jenes wählen, an dem Sie interessiert sind:

Vegter en balling: Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz (Afrikaans Edition)100%: Chris Schoeman: Vegter en balling: Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz (Afrikaans Edition) (ISBN: 9780624064541) 2013, Tafelberg, Erstausgabe, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…
Vegter en balling100%: Chris Schoeman: Vegter en balling (ISBN: 9780624056942) 2013, in Englisch, auch als eBook.
Nur diese Ausgabe anzeigen…

Vegter en balling: Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz (Afrikaans Edition)
6 Angebote vergleichen

1
9780624056942 - Chris Schoeman: Vegter en balling, Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz
Chris Schoeman

Vegter en balling, Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780624056942 bzw. 0624056945, in Englisch, Tafelberg, neu.

11,24
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te hê of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indië aangehou. Sy lot was soortgelyk aan dié van duisende ander burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog na kampe op St. Helena, Ceylon, Bermuda en elders gestuur is.Sy dagboek, nou vir di... Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te hê of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indië aangehou. Sy lot was soortgelyk aan dié van duisende ander burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog na kampe op St. Helena, Ceylon, Bermuda en elders gestuur is.Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets ’n boeiende beeld van die lewe as ‘’n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en emosionele swaarkry tot die dinge wat hom en sy makkers deurgedra het. Daar is siekte en dood, ontrouheid ook van Boervroue en medegevangenes en selfs gewaagde ontsnappingspogings. Sy raak waarnemings en skerp insig bied ’n unieke blik op die alledaagse lewe in die kampe, maar ook op die onderstrominge soos die konflik tussen pro-Britse Boere en die onversetlikes. Tussendeur sorg Charles se besondere humorsin vir talle kostelike beskrywings. Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0624056945;ISBN13: 9780624056942; Ebook | 2013.
2
9780624056942 - Chris Schoeman: Vegter en balling
Chris Schoeman

Vegter en balling (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland ~EN NW EB

ISBN: 9780624056942 bzw. 0624056945, vermutlich in Englisch, Tafelberg, neu, E-Book.

Lieferung aus: Deutschland, Sofort per Download lieferbar.
Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te hê of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indië aangehou. Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets ’n boeiende beeld van die lewe as ’n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te hê of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indië aangehou. Sy lot was soortgelyk aan dié van duisende ander burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog na kampe op St. Helena, Ceylon, Bermuda en elders gestuur is. Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets ´n boeiende beeld van die lewe as ´´n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en emosionele swaarkry tot die dinge wat hom en sy makkers deurgedra het. Daar is siekte en dood, ontrouheid - ook van Boervroue en medegevangenes - en selfs gewaagde ontsnappingspogings. Sy raak waarnemings en skerp insig bied ´n unieke blik op die alledaagse lewe in die kampe, maar ook op die onderstrominge soos die konflik tussen pro-Britse Boere en die onversetlikes. Tussendeur sorg Charles se besondere humorsin vir talle kostelike beskrywings. 07.03.2013, ePUB.
3
9780624064541 - Chris Schoeman: Vegter en balling: Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz (Afrikaans Edition)
Chris Schoeman

Vegter en balling: Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz (Afrikaans Edition) (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW FE EB DL

ISBN: 9780624064541 bzw. 0624064549, in Englisch, 153 Seiten, Tafelberg, neu, Erstausgabe, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, ebook for download, Free shipping.
Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te hê of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indië aangehou. Sy lot was soortgelyk aan dié van duisende ander burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog na kampe op St. Helena, Ceylon, Bermuda en elders gestuur is. Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets ’n boeiende beeld van die lewe as ‘’n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en emosionele swaarkry tot die dinge wat hom en sy makkers deurgedra het. Daar is siekte en dood, ontrouheid – ook van Boervroue en medegevangenes – en selfs gewaagde ontsnappingspogings. Sy raak waarnemings en skerp insig bied ’n unieke blik op die alledaagse lewe in die kampe, maar ook op die onderstrominge soos die konflik tussen pro-Britse Boere en die onversetlikes. Tussendeur sorg Charles se besondere humorsin vir talle kostelike beskrywings. Kindle Edition, Edition: 1, Format: Kindle eBook, Label: Tafelberg, Tafelberg, Product group: eBooks, Published: 2013-03-07, Release date: 2013-03-21, Studio: Tafelberg, Sales rank: 4171814.
4
9780624056942 - Chris Schoeman: Vegter en balling
Chris Schoeman

Vegter en balling (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland EN NW EB DL

ISBN: 9780624056942 bzw. 0624056945, in Englisch, Tafelberg, Tafelberg, Tafelberg, neu, E-Book, elektronischer Download.

10,38 (£ 8,15)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigtes Königreich Großbritannien und Nordirland, in-stock.
Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te hê of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indië aangehou. Sy lot was soortgelyk aan dié van duisende ander burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog na kampe op St. Helena, Ceylon, Bermuda en elders gestuur is. Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets 'n boeiende beeld van die lewe as "n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en emosionele swaarkry tot die dinge wat hom en sy makkers deurgedra het. Daar is siekte en dood, ontrouheid - ook van Boervroue en medegevangenes - en selfs gewaagde ontsnappingspogings. Sy raak waarnemings en skerp insig bied 'n unieke blik op die alledaagse lewe in die kampe, maar ook op die onderstrominge soos die konflik tussen pro-Britse Boere en die onversetlikes. Tussendeur sorg Charles se besondere humorsin vir talle kostelike beskrywings.
5
9780624056942 - Chris Schoeman: Vegter en balling
Chris Schoeman

Vegter en balling (2013)

Lieferung erfolgt aus/von: Frankreich EN NW EB DL

ISBN: 9780624056942 bzw. 0624056945, in Englisch, Tafelberg, Tafelberg, Tafelberg, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Frankreich, in-stock.
Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te hê of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indië aangehou. Sy lot was soortgelyk aan dié van duisende ander burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog na kampe op St. Helena, Ceylon, Bermuda en elders gestuur is. Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets 'n boeiende beeld van die lewe as "n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en emosionele swaarkry tot die dinge wat hom en sy makkers deurgedra het. Daar is siekte en dood, ontrouheid ook van Boervroue en medegevangenes en selfs gewaagde ontsnappingspogings. Sy raak waarnemings en skerp insig bied 'n unieke blik op die alledaagse lewe in die kampe, maar ook op die onderstrominge soos die konflik tussen pro-Britse Boere en die onversetlikes. Tussendeur sorg Charles se besondere humorsin vir talle kostelike beskrywings.
6
9780624056942 - Chris Schoeman: Vegter en balling
Chris Schoeman

Vegter en balling

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780624056942 bzw. 0624056945, in Englisch, Tafelberg, Südafrika, neu, E-Book, elektronischer Download.

11,79
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, zzgl. Versandkosten.
Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz, Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz.
Lade…