Bruid uit die vreemde - 4 Angebote vergleichen

Bester Preis: 5,19 (vom 18.06.2016)
1
9780624055617 - Ena Murray: Bruid uit die vreemde
Ena Murray

Bruid uit die vreemde (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780624055617 bzw. 0624055612, in Englisch, Jasmyn, neu.

5,67
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
"Toe die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye ’n brief van haar tweelingbroer uit die Verre Kaap de Goede Hoop ontvang, is sy oorstelp van vreugde. Sedert sy verdwyning twee jaar tevore het sy begin glo dat hy dalk ook, soos haar pa, deur die gevreesde Estienne de Savoye vermoor is. Sy haat dié aanmatigende Estienne de Savoye begin soek, het hy – én haar broer Jacques – spoorloos verdwyn. Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0624055612;ISBN13: 9780624055617; Ebook | 2012.
2
9780624055617 - Ena Murray: Bruid uit die vreemde
Ena Murray

Bruid uit die vreemde (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Frankreich EN NW EB DL

ISBN: 9780624055617 bzw. 0624055612, in Englisch, Jasmyn, Jasmyn, Jasmyn, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Frankreich, in-stock.
Toe die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye 'n brief van haar tweelingbroer uit die Verre Kaap de Goede Hoop ontvang, is sy oorstelp van vreugde. Sedert sy verdwyning twee jaar tevore het sy begin glo dat hy dalk ook, soos haar pa, deur die gevreesde Estienne de Savoye vermoor is. Sy haat dié aanmatigende burgerlike met haar hele wese. Jare voor haar pa se dood het hy, 'n eenvoudige padwerker met 'n onwaarskynlike naam, die gerug begin versprei dat hý die ware graaf De Savoye is; dat Jacqueline se pa sy ouers laat vermoor het en sy erfenis gesteel het. En toe sy daardie Oujaarsnag by haar ouerhuis opdaag en haar pa in 'n plas bloed in sy studeerkamer aantref, het sy geweet dat slegs een mens vir dié gruweldaad verantwoordelik kan wees. Maar toe die geregsdienaars na Estienne de Savoye begin soek, het hy én haar broer Jacques spoorloos verdwyn. Dit is eers toe sy reeds meer as die helfte van die bootreis na die afgeleë suidpunt van Afrika afgelê het, dat sy besef dat sy dalk oopoë in 'n lokval inloop.
3
9780624055617 - Ena Murray: Bruid uit die vreemde
Ena Murray

Bruid uit die vreemde (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9780624055617 bzw. 0624055612, in Englisch, Jasmyn, Jasmyn, Jasmyn, neu, E-Book, elektronischer Download.

5,19 ($ 5,85)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, in-stock.
Die Beschreibung dieses Angebotes ist von geringer Qualität oder in einer Fremdsprache. Trotzdem anzeigen
4
9780624055617 - Ena Murray: Bruid uit die vreemde
Ena Murray

Bruid uit die vreemde

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780624055617 bzw. 0624055612, in Englisch, Tafelberg, Südafrika, neu, E-Book, elektronischer Download.

5,89
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, zzgl. Versandkosten.
Lade…