Drome liefde - 3 Angebote vergleichen

Bester Preis: 5,19 (vom 18.06.2016)
1
9780624055389 - Schalkie Van Wyk: Drome liefde
Schalkie Van Wyk

Drome liefde (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780624055389 bzw. 0624055388, in Englisch, Nb Uitgewers, neu.

5,67
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Rondom die verbreking van Sanet Grové se verlowing met Nardus van den Berg is daar ’n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sou nooit weer, met enige man, ’n ernstige verhouding aanknoop nie. Toe sy dus agterkom dat haar baas en beste vriend, Tertius Lindeque, ernstig oor haar begin voel, besluit sy om te vlug. Sy moet haar oorlede broer se twee weeskinders versorg en dit gee haar die ideale verskoning om Bothasrus toe te verhuis. Dat haar oom Lukas ’n huishoudster nodig het, gee haa... Rondom die verbreking van Sanet Grové se verlowing met Nardus van den Berg is daar ’n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sou nooit weer, met enige man, ’n ernstige verhouding aanknoop nie. Toe sy dus agterkom dat haar baas en beste vriend, Tertius Lindeque, ernstig oor haar begin voel, besluit sy om te vlug. Sy moet haar oorlede broer se twee weeskinders versorg en dit gee haar die ideale verskoning om Bothasrus toe te verhuis. Dat haar oom Lukas ’n huishoudster nodig het, gee haar meer rede om vinnig die pad te vat . . . maar weer kom ’n man se liefde ongevraagd Sanet se kant toe. Sy ontmoet die prokureur Jean-Pierre du Pont, wat dadelik op haar verlief raak, terwyl sy weet sy mag nie aan haar hart vrye teuels gee nie. Maar langs oom Lukas woon tant Ellie van Duuren en haar bedorwe dogter, Elrina, wat self ’n ogie op Jean-Pierre het. Sy gaan uit haar pad om ’n verhouding tussen Sanet en Jean-Pierre in die kiem te smoor. Alles werk in haar guns terwyl tant Ellie se giftige tong onmin saai so ver as wat sy gaan. Maar toe begin dinge verander . . . Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0624055388;ISBN13: 9780624055389; Ebook | 2012.
2
9780624055389 - Schalkie van Wyk: Drome liefde
Schalkie van Wyk

Drome liefde (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9780624055389 bzw. 0624055388, in Englisch, Melodie, Melodie, Melodie, neu, E-Book, elektronischer Download.

5,19 ($ 5,85)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, in-stock.
Rondom die verbreking van Sanet Grové se verlowing met Nardus van den Berg is daar 'n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sou nooit weer, met enige man, 'n ernstige verhouding aanknoop nie. Toe sy dus agterkom dat haar baas en beste vriend, Tertius Lindeque, ernstig oor haar begin voel, besluit sy om te vlug. Sy moet haar oorlede broer se twee weeskinders versorg en dit gee haar die ideale verskoning om Bothasrus toe te verhuis. Dat haar oom Lukas 'n huishoudster nodig het, gee haar meer rede om vinnig die pad te vat. maar weer kom 'n man se liefde ongevraagd Sanet se kant toe. Sy ontmoet die prokureur Jean-Pierre du Pont, wat dadelik op haar verlief raak, terwyl sy weet sy mag nie aan haar hart vrye teuels gee nie. Maar langs oom Lukas woon tant Ellie van Duuren en haar bedorwe dogter, Elrina, wat self 'n ogie op Jean-Pierre het. Sy gaan uit haar pad om 'n verhouding tussen Sanet en Jean-Pierre in die kiem te smoor. Alles werk in haar guns terwyl tant Ellie se giftige tong onmin saai so ver as wat sy gaan. Maar toe begin dinge verander.
3
9780624055389 - Schalkie van Wyk: Drome liefde
Schalkie van Wyk

Drome liefde

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780624055389 bzw. 0624055388, in Englisch, Tafelberg, Südafrika, neu, E-Book, elektronischer Download.

5,99
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, zzgl. Versandkosten.
Lade…