Die Blonde Lugwaardin (Afrikaans Edition) - 2 Angebote vergleichen

1
9780620748841 - Nico Visagie: Die Blonde Lugwaardin (Afrikaans Edition)
Nico Visagie

Die Blonde Lugwaardin (Afrikaans Edition) (2017)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9780620748841 bzw. 0620748842, in Englisch, 159 Seiten, Plat Aarde Uitgewers, neu, E-Book, elektronischer Download.

Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, ebook for download, Free shipping.
Toe Pieter De Jager se verloofde hom met sy beste vriend verneuk het, het hy homself belowe dat hy nooit weer met vroumense deurmekaar sal raak nie. Maar dit was voor hy vir Linda, die blonde lugwaardin, ontmoet het. Linda het sy verlede geken en sy het van die begin af geweet dat hy ‘n harde neut sal wees om te kraak, maar sy het haarself voorgeneem dat sy hom hare gaan maak al is dit die laaste ding wat sy doen! Van die begin af dryf Pieter ‘n sware stryd in sy gedagtes oor hierdie baie mooi meisie wat in hom belangstel. Sy hart sê hy verdien ‘n tweede kans, maar sy verstand waarsku hom dat hy weer gaan seerkry en dat verhoudings met die teenoorgestelde geslag ten alle koste vermy moet word. Net toe dit lyk of sy hom in haar greep het, besluit Pieter uit die bloute uit dat hy tyd nodig het om te besluit of ‘n verhouding met haar kan werk. Vir Linda was dit ‘n geweldige terugslag. Gaan Linda haar prins op die wit perd terugkry? Lees en vind uit! , Kindle Edition, Format: Kindle eBook, Label: Plat Aarde Uitgewers, Plat Aarde Uitgewers, Product group: eBooks, Published: 2017-02-19, Release date: 2017-02-19, Studio: Plat Aarde Uitgewers, Sales rank: 361166.
2
9780620748841 - Nico Visagie: Die Blonde Lugwaardin
Nico Visagie

Die Blonde Lugwaardin (2017)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB DL

ISBN: 9780620748841 bzw. 0620748842, in Englisch, Nico Visagie, Nico Visagie, Nico Visagie, neu, E-Book, elektronischer Download.

3,42 ($ 3,99)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, in-stock.
Toe Pieter De Jager se verloofde hom met sy beste vriend verneuk het, het hy homself belowe dat hy nooit weer met vroumense deurmekaar sal raak nie. Maar dit was voor hy vir Linda, die blonde lugwaardin, ontmoet het. Linda het sy verlede geken en sy het van die begin af geweet dat hy 'n harde neut sal wees om te kraak, maar sy het haarself voorgeneem dat sy hom hare gaan maak al is dit die laaste ding wat sy doen! Van die begin af dryf Pieter 'n sware stryd in sy gedagtes oor hierdie baie mooi meisie wat in hom belangstel. Sy hart sê hy verdien 'n tweede kans, maar sy verstand waarsku hom dat hy weer gaan seerkry en dat verhoudings met die teenoorgestelde geslag ten alle koste vermy moet word.Net toe dit lyk of sy hom in haar greep het, besluit Pieter uit die bloute uit dat hy tyd nodig het om te besluit of 'n verhouding met haar kan werk. Vir Linda was dit 'n geweldige terugslag. Gaan Linda haar prins op die wit perd terugkry? Lees en vind uit!
Lade…